Nuus

NSA se peiling oor inkomstes, uitgawes, duur voort


Listen Later

Die voortgesette Huishoudelike Inkomste- en Uitgawe-opname wat op 28 April 2025 afgeskop het gaan volgens die Namibiese Statistieke-agentskap tot April vanjaar duur. Die opname sal Namibiërs se totale en gemiddelde inkomste bepaal, en sluit in armoede-aanwysers, gesondheid en onderwys. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Iipumbu Sakaria, die agentskap se bestuurder van korporatiewe kommunikasie, wat 'n opdatering gee oor die opname.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings