Kosmos 94.1

Nsfaf het tot môre, sê Nanso


Listen Later

Die Namibië Nasionale Studente-organisasie, Nanso, het 'n ultimatum aan die onderwysministerie en Nsfaf gestel oor die vertraagde uitbetaling van studentegelde. Nanso eis dat alle uitstaande klas- en nie-klasgelde môre ten volle uitbetaal moet wees. Dit volg ná 'n nasionale beraad waar studente hul frustrasie oor hul finansiële krisis uitgespreek het. Sonder hierdie fondse kan duisende studente tans nie eksamen skryf, of vir kos en verblyf betaal nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Nanso-woordvoerder Jessy Abraham gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1