Nuus

NSFAS kry R1,7 miljard terug


Listen Later

Die Spesiale Ondersoekeenheid het 1,7 miljard Suid-Afrikaanse rand teruggegee aan die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, wat toegeken sal word aan studente by hoëronderwysinstellings. Hierdie bedrag is deel van meer as 2 miljard rand wat die SOE tot dusver teruggekry het van universiteite, TVET-kolleges en studente wat nie gekwalifiseer het vir befondsing nie. Woordvoerder Kaizer Kganyago sê hulle het 126 miljoen rand ingesamel van 1 055 ouers en nie-kwalifiserende NSFAS-begunstigdes wat 'n skulderkenning onderteken het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings