Nuus

NTB doenig met bemarking in Europa


Listen Later

Namibië neem sy toerismeboodskap reguit na die wêreld. Die Namibiese Toerismeraad versterk globale vennootskappe, met sy uitvoerende hoof wat onlangs die Matka-reisbeurs in Finland bygewoon het om Namibië voor te stel aan belangrike Nordiese markte wat aangetrokke is tot die natuur, bewaring en outentieke kulturele ervarings. Die Toerismeraad se woordvoerder, Flora Quest, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê Namibië gaan homself aggressief in Noord-Amerika en Asië bemark.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings