Nuus

Numsa beding met groot sukses in motorbedryf


Listen Later

Die vakbond Numsa het vir die voertuigsektor ʼn loonooreenkoms vir die volgende drie jaar onderteken wat bo inflasie is. Dit dek 300 000 werkers wat onder die bedingingsraad vir die motorbedryf val. In die eerste jaar ontvang werkers ʼn loonverhoging van 6 persent en in die tweede en derde jaar ʼn verhoging van 5 persent. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle het vir die eerste keer ook voordele vir basiese gesondheidsorg beding vir werkers by motorhawens in die sektor:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings