Nuus

Nust hou vergadering oor KI, hoë onderwys


Listen Later

Nust sal die Internasionale Konferensie oor Verantwoordelike Gebruik van KI en Opkomende Tegnologieë in Hoër Onderwys van 1 tot 3 Oktober by die Windhoek Buiteklub en -Oord aanbied onder die tema "Oorbrugging van Afrika- en diaspora-perspektiewe". Besprekings sal fokus op etiese innovasie, kunsmatige intelligensie in onderwys en samewerking oor sektore heen. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Cindy van Wyk, Nust se openbare betrekkinge beampte.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings