Nuuspod

Nuus oor skole se heropening kom


Listen Later

Ouers en ander belanghebbendes moet geduldig wees oor nuus vir skole se heropening. Jaco Deacon van Fedsas sê die dept van onderwys en min Angie Motshekga werk hard aan 'n plan saam met belangegroepe. Ouers moet intussen nie drognuus help rondstuur nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuuspodBy Izak Du Plessis

  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4

4

1 ratings