AfriPod

NUUSKOMMENTAAR: ANC, EFF, MK: Is ’n ‘oordeelsdag-koalisie’ op hande?


Listen Later

Die vraag ontstaan nou hoe ver die land se

grootste partye sal gaan om mag te behou of te bekom? Sal daar wel ’n
sogenaamde “oordeelsdag-koalisie” tussen die ANC, EFF en oudpres. Jacob Zuma se
uMkhonto weSizwe (MK)-party wees? Of erger, sal die DA ’n koalisie met die ANC
aanknoop om die voorgenoemde koalisie te verhoed?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AfriPodBy AfriForum Media

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings