Daar is ‘n nuwe aanlyn inisiatief vir boere in Namibië - farmersonline punt com punt na... dit is ‘n kreatiewe platform vir veilings en selfs die koop en verkoop van plaasgereedskap en ander goedere. Die stigter, David Tiboth is ons gas...