Nuus

Nuwe banknote, munte bekend gestel


Listen Later

Die Bank van Namibië het sy opgegradeerde banknootreeks bekendgestel, tesame met 'n volledig herontwerpte nuwe Namibiese muntreeks, wat die 35 jaar bestaan van die sentrale bank herdenk. 'n historiese mylpaal in die bank se 35-jaar lange reis aandui. Die bank het ook 'n 20-sent-muntstuk bekendgestel en die uitfasering van die 5-sent-muntstuk aangekondig. Die goewerneur Johannes !Gawaxab, is die opgradering meer as net esteties en is ontwikkel met die nuutste sekuriteitskenmerke. Hy het gepraat oor vertroue.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings