Nuus

Nuwe Beplanningskommissie kry sy opdragte


Listen Later

Die nuut aangestelde kommissarisse van die Nasionale Beplanningskommissie is opdrag gegee om die regering van grondige beleidsadvies en navorsing te voorsien wat sal verseker dat Namibië sy ontwikkelingsdoelwitte bereik. Die 19 kommissarisse moet fokus op die ontwikkeling van landbouwaardekettings, landbouverwerking en -vervaardiging; groenwaterstof, olie en gas; die kernbedryf, mynbou, toerisme en dobbelary. I-Ben Nashandi, die uitvoerende direkteur in die Kantoor van die Eerste Minister, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings