Copps 94.1

Nuwe Hoop Vir Weggooi Babas


Listen Later

In Copps 94.1 het ons oor die afgelope tyd so baie die tragiese nuus gedeel van babas wat weg gegooi is deur hulle eenvoudig te los in 'n asdrom, in die bos in 'n sak of hulle selfs in put toilette te gooi. Maar vanaand begin ons Copps 94.1 vir 'n slag met 'n baie positiewe storie. Hierdie keer al die pad van Swakopmund af. Ons gesels volgende met Ronel Peters. Hulle het 'n huis begin juis waar mense hul babas kan kom los wat hulle nie wil hê nie.
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1