Nuus

Nuwe Keetmans-weegbrug druk besig


Listen Later

Vervoerminister Veikko Nekundi het die nuwe Keetmanshoop-weegbrug van 60 miljoen Namibiese dollar amptelik geopen. Die projek is ten volle deur die regering befonds. Die weegbrug het vandat dit verlede Maandag in werking gestel is, reeds 1 918 swaarvoertuie bedien. Dit is tans vir 16 uur 'n dag operasioneel, maar daar is planne om die diens na 24 uur uit te brei. Nekundi het tydens die opening gesê die weegbrug het ten doel om padinfrastruktuur te bewaar.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings