Nuus

Nuwe name vir vyf Etosha-hekke


Listen Later

'n Wetsontwerp om die hekke by die Etosha Nasionale Park te hernoem word deur die justisieministerie hersien. Die kwessie het aandag getrek nadat Swapo-parlementslid Tobie Aupindi die Nasionale Vergadering versoek het om die Galton-hek na Otjozovandu te hernoem. Aupindi het Sir Francis Galton, na wie die hek genoem is, gekritiseer vir sy bande met eugenetika en rassisme. Kosmos 94.1 Nuus het met Ndeshipanda Hamunyela, die woordvoerder van die toerismeministerie gepraat, wat sê dat vyf hekke hernoem sal word. Hamunyela verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings