Nuus

Nuwe nasionale beleid oor gestremdheid bekendgestel


Listen Later

Namibië het amptelik die hersiene Nasionale Beleid oor Gestremdheid, 2025, tesame met die implementeringsaksieplan bekendgestel. Hierdie beleid, wat in Julie 2025 deur die kabinet goedgekeur is, vervang die Nasionale Beleid oor Gestremdheid van 1997 en bring Namibië in lyn met internasionale standaarde. Dit is deur visepresident Lucia Witbooi bekendgestel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings