Nuus

Nuwe notering op NSX maak geleenthede oop


Listen Later

Impact Property Fund het op die Namibiese Sekuriteitebeurs as 'n kapitaalpoelmaatskappy genoteer, wat 'n publiek verhandelde voertuig skep om eiendomsgesteunde en diensgedrewe verkrygings in Namibië na te streef. Die fonds, wat onder die ‘ticker’ IFP verhandel, het sy debuut op 30 Januarie vanjaar gemaak. Kosmos 94.1 Nuus het met die beurs se uitvoerende hoof, Tiaan Bazuin gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings