Nuus

Nuwe pogings om Gupta-broers uit te lewer


Listen Later

Die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, sê hulle sal alles moontlik doen om die Gupta-broers se uitlewering aan Suid-Afrika moontlik te maak. Die Nasionale Vervolgingsgesag se uitleweringsversoek aan die Verenigde Arabiese Emirate vir die broers Atul en Rajesh Gupta is in April 2023 verwerp. Hulle word onder meer gesoek in verband met bedrog en geldwassery wat met staatskaping verband hou. Batohi het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê die Guptas is die grootste oorsaak dat die land op sy knieë is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings