Nuus

Nuwe reeks oor renosterbewaring geskep


Listen Later

Die Rhino Momma Projek vat hulle bewusmaking vir die beskerming van renosters na die volgende vlak. Die projek het 'n nuwe reeks, Rhino Real Talk, wat op sy Facebook- en Instagram-rekenings gebeeldsend word. Hulle delf in een van die mees kontroversiële onderwerpe in bewaring: die wettiging van die handel in renosterhorings. Wat sou dit beteken vir renosterbevolkings, vir stropers en vir gemeenskappe op die grond? Jaco Muller van Rhino Mamma verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings