Nuus

Nuwe sportvelde in Kavango Oos


Listen Later

Die konstruksie van nuwe sportvelde in die Mukwe- en Rundu-landelike kiesafdelings word vir hierdie boekjaar beplan, het streeksowerhede tydens 'n baanbrekerseremonie in Divundu aangekondig. Kavango Oos se goewerneur, Hamunyera Hambyuka, het gesê die belegging is daarop gemik om die langdurige tekort aan kwaliteit sportinfrastruktuur in die twee kiesafdelings aan te spreek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings