Skaap produsente in Namibië sal in samewerking met die Lewendehawe Produsente Organisasie ‘n studie van stapel stuur oor of internasionale waardekettings vir skaap- en lamsvleis volhoubare voordele vir plaaslike abattoirs het. Die bedryf het oor die afgelope jare redelik gekrimp... Jaco van Wyk, Streeksverteenwoordiger van Mariental Streekslandbou Unie en die Ondervoorsitter van die LPO het meer inligting...