Nuus

Nuwe video vrygestel van Kirk-sluipmoord verdagte


Listen Later

Utah se Departement van Openbare Veiligheid het ʼn nuwe video vrygestel wat wys hoe die verdagte in die moord op Charlie Kirk oor die dak van ʼn gebou hardloop en in ʼn beboste gebied verdwyn. Die Amerikaanse konserwatiewe jeugleier is Woensdag doodgeskiet terwyl hy by die Utah Valley University gepraat het. Die departement se kommissaris, Beau Mason, sê ʼn swart T-hemp met ʼn Amerikaanse vlag op en Converse-skoene is onderskeidende kenmerke van die verdagte in die video:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings