Twee nuwe konsep-wette is onlangs bekendgestel deur die Ministerie van Arbeid by afsonderlike werkswinkels in Windhoek. Die eerste is die Maatskaplike Voorsorgwet of die sogenaamde “Social Security Act”. Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewers Vereniging sluit by ons aan: