SA Gemeente Londen Preke - audio

Nuwejaar (audio)


Listen Later

In Psalm 27:4 verklaar Dawid “Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag; dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel.”
My nuwejaarsvoorneme vir 2015 is om soos Dawid elke dag moeite te doen met God se teenwoordigheid, met God-by-my.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn