Nuus

NV vanmiddag weer terug in tuig


Listen Later

Die Nasionale Vergadering van Namibië sal vandag weer byeenkom vir die 2de Sitting van die 8ste Parlement, met verrigtinge wat geskeduleer is om stiptelik om 14:30 te begin. Die Nasionale Vergadering het op 10 Julie 2025 verdaag. Die woordvoerder van die Nasionale Vergadering, Sakeus Kadhikwa, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings