Nuus

Nywerheid topprioriteit in SADC, sê Mnangagwa


Listen Later

Die ontwikkeling van nywerheid in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap bly ‘n kernprioriteit, sê die uittredende SADC-voorsitter, president Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe. Tydens die opening van die 45ste Spitsberaad van Staats- en Regeringshoofde in Madagaskar gesê. Kollektiewe pogings vir waardetoevoeging tot natuurlike hulpbronne en meer handel moet opgeskerp word, sê Mnangagwa. Hy het ook die belangrikheid van energie op die vasteland beklemtoon:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings