O My Volk

O My Volk

Download on the App Store

O My Volk episodes

  • Ep. 1 Kies

    In die episode praat ek met Angel Jones, CEO van HomecomingEx, Ek volg die storie van my eie famillie, die Kalmyns, my oupagrootjie en oumagrootjie wat van Nederland afgekom het en hier gevestig het. En ons luister na briewe geskryf deur my eie ouma - oor haar ervaring as die dogter van emigrante, voorgelees deur Tiekie Boshoff. Kom saam op my soeke na antwoorde of ek mal is om hier op die suidpunt van Afrika te wil bly.

    26 min
  • Ep. 2 Identiteit

    In hierdie episode probeer ek verstaan wat hierdie land en haar mense nou juis so besonders maak. Ek praat met Johann Rossouw, professor in filosofie en die klassieke aan die Universiteit van die Vrystaat, Inanda Bosman, spelterapeut in Pretoria en James Scott, kliniese sielkundige in Australië. Ons volg ook my eie familie geskiedenis, my oumagrootjie en oupagrootjie wat van Nederland af hier kom vestig het. Met briewe van my ouma Anneke, eerste generasie Suid-Afrikaner met Hollandse ouers, voorgelees deur Tiekie Boshoff.

    28 min
  • Ep. 3 Karakter

    In die episode soek ek na antwoorde hoekom hierdie land en haar mense my elke keer terug trek. Ek praat weer met Johann Rossouw, Inanda Bosman en James Scott, kliniese. Ons volg ook my eie familie geskiedenis, my oumagrootjie en oupagrootjie wat van Nederland af hier kom vestig het met briewe van hulle dogter, my ouma Anneke, wat voorgelees deur Tiekie Boshoff.

    26 min
  • Ep. 4 Hoop

    In hierdie episode soek ek na hoop. Ek wonder of daar 'n toekoms is in hierdie land vir my en my kinders. Ek praat met Barend la Grange en luister na briewe voorgelees deur Attie van Niekerk

    25 min

About O My Volk

From the publisher's feed

Na vyf jaar in die wonderlikste land in die wêreld, Switserland, het ek en my gesin besluit om terug te trek na Suid-Afrika, bestemming van moord, roof, beurtkrag en korrupsie. Was ons heeltemal…