Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
October 07, 2025Slakboerdery is 'n opkomende boerdery vertakking wat opslae maak, Lorraine Ackerman gesels hieroorBoerdery kan allerlei vorme aanneem, maar 'n slakboerdery is nie juis die eerste gedagte wat by 'n mens opkom as jy hoor van 'n boerdery nie, Isabel van Tonder gesels met Lorraine Ackerman, stigter en eienaar van Snails @ 52....more5minPlay
October 07, 2025Johann van den Berg gee 'n langtermyn weervoorspellingJohann van den Berg, Landbouweerkundige van Bloemfontein gee 'n langtermyn weervoorspelling vir die seisoen wat voorle en gee ook raad aan boere oor hoe om die tipe voorspellings beter aan te wend in hul boerdery....more7minPlay
October 06, 2025Grensboere verkies tegnologie bo diensbare grenspaaieJohan Gunter gesels met Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou oor die feit dat boere verkies dat tegnologie soos selfoonsein, kameras en hommeltuie meer nodig is as die herstel van dienspaaie langs die grens....more3minPlay
October 06, 2025Die rol van die Staatsveearts word dikwels onderskatDie Staatsveearts is ‘n naam wat ons dikwels hoor maar nie altyd verstaan wat hulle rol in dieregesondheid is nie. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester Cloete, waarnemende staatsveearts in Bloemfontein oor wat hulle rol in diere en publieke gesondheid is...more7minPlay
October 03, 2025John Melville van OVK gesels oor skeertyd en Dawie Killian oor die wolmarkJohan Gunter gesels met John Melville van OVK oor skeertyd en kraaldissipline en dan is dit ook tyd vir Dawie Killian van OVK met die nuutste in die wolmark....more6minPlay
October 03, 2025Digital Editor Sindira Chetty gives an overview of the latest edition of Farmer's WeeklyWhat's new in Farmer's Weekly –3-10 Oct issueDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
October 02, 2025NAMPO Alfa 2025 eersdaags buite BothavilleDis eersdaags weer tyd vir NAMPO Alfa wat plaasvind op NAMPO Park, net buite Bothaville. Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser, organiseerder Lewende Hawe oor die skou....more9minPlay
October 02, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir Noord-Vrystaat....more3minPlay
October 02, 2025Annelize Smit van Niekerk van NWKV gesels oor maniere om besoedeling te voorkom tydens skeerseisoenJohan Gunter gesels met Annelize Smit van Niekerk, bestuurder Opleiding en Ontwikkeling by NWKV oor goeie raad en maniere om besoedeling te voorkom in die skeerseisoen wat jou woltjek kan benadeel....more4minPlay
October 01, 2025Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graan kommoditeitspryse en bewegingsDr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graan kommoditeitspryse en bewegings....more6minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.