Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
May 21, 2025Hoenderbedryf gereed vir invoerverbod op Brasiliaanse hoendervleisSuid-Afrikaanse hoenderprodusente het genoeg kapasiteit om die verlies van hoendervleis-invoere uit Brasilië weens ’n voëlgriepuitbraak daar te vergoed, sê Izaak Breitenbach, hoof van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA) se braaihoenderafdeling....more4minPlay
May 20, 2025Bayer nou ook op Cheetah-truiDie Cheetahs het die afgelope naweek vir die eerste keer in hul nuwe trui, waarop die logos van DEKALB en Bayer pryk, gespeel. Vrystaat Rugby hoofuitvoerende beampte Rory Duncan, en Bayer Crop Science se Johan Bibbey praat by die bekendstelling tydens Nampo…...more4minPlay
May 20, 2025Openbare werke minister besoek NAMPO 2025Die minister van openbare werke, Dean MacPherson, het ook die geleentheid bygewoon…...more3minPlay
May 20, 2025Adjunk-president Paul Mashatile besoek NAMPO 2025NAMPO 2025 sal veral gekenmerk word aan die aantal besoeke van hooggeplaasdes, soos president Cyril Ramaphosa, wat die ekspo ook as ‘n boer besoek en aankope gedoen het. Kort of sy hakke het adjunk-president Paul Mashatile gevolg…...more4minPlay
May 19, 2025Landbouminister John Steenhuisen besoek Nampo 2025Die Suid-Afrikaanse regering vergader vandeesweek met die Amerikaanse regering om handelsbande te probeer versterk. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het tydens Graan SA se NAMPO Oesdag, met landbouminister John Steenhuisen oor die impak van die sektor gesels…...more5minPlay
May 16, 2025What's new in Farmer's Weekly - 23 May EditionFarmer’s Weekly editor Janine Ryan tells us more about the latest issue, which hits shelves today. Or read more online at farmersweekly.co.za and follow their social media pages for regular updates....more4minPlay
May 16, 2025Skaapbestuur en wolnuusJohan Gunter gesels hierdie Vrydag met OVK se John Melville oor die winter wat oppad is met die kouefronte wat reeds toeslaan; en Dawie Killian met die nuutste pryse uit die wolkantoor…...more6minPlay
May 16, 2025Pluimveebedryf pak wanpersepsies oor braaikuikensAs deel van OFM Agri se reeks oor mites en wanpersepsies in die landboubedrywe, hoor ons ook van die Suid-Afrikaanse Pluimvee Vereniging (SAPV) waarmee hulle te kampe het. Izaak Breitenbach, hoof van die braaikuikenafdeling, gesels met OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger....more5minPlay
May 15, 2025Chris Derksen veeverslagOntleder Chris Derksen het die veeverslag vir die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 13 Mei…...more2minPlay
May 15, 2025Tap4Impact op NAMPO 2025 van stapel gestuurOFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, hoor oor ‘n opwindende fondsinsamelingsprojek wat by Nampo van stapel gestuur is. Sy gesels met Agri Securitas se Cobus van Zyl en Sanmarie Schlebusch van Idalia Holdings…...more4minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.