Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.
April 29, 2025Hoefystersmee kompetisie aangebied by BloemskouEen van die nuutjies by vanjaar se Bloemskou is die hoefystersmee kompetisie. Johan Gunter het gaan loer hoe word perde skoene gemaak en beslaan; en met John Murdoch, president van die SAAPF gesels....more5minPlay
April 28, 2025Merino Ontwikkelings Komitee, oor vanjaar se BloemskouJohan Gunter gesels met Dirco Bezuidenhout, voorsitter van die Merino Ontwikkelings Komitee, oor vanjaar se Bloemskou…...more3minPlay
April 25, 2025What's new in Farmer's Weekly - 2 May EditionSindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, shares highlights of the latest edition, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more3minPlay
April 25, 2025Boemskou 2025: KleinveeJohan Gunter gesels met John Melville, president van Bloemskou en ook voorsitter van die kleinvee-afdeling oor wat hulle verwagting is en wat skougangers kan verwag....more4minPlay
April 25, 2025Skaapbestuur: rooijakkalsgedragJohan Gunter gesels oudergewoonte op ‘n Vrydag skaapbestuur met OVK se John Melville. Vandag hoor ons oor die gedrag van ‘n rooijakkals…...more4minPlay
April 24, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingGraan SA deel die graanmarkontleding van Woensdag, 23 April 2025....more2minPlay
April 24, 2025Bloemskou saalperdprogram weer topklasJohan Gunter gesels met George Aldrich, president van die SA saalperd genootskap oor vanjaar se kampioenskappe by Bloemskou. Hy praat ook met visie-president Koekie de Villiers…...more6minPlay
April 24, 2025Vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week geëindig 22 AprilChris Derksen se veeverslag gee die veilingspryse behaal vir vleis in die Noord-Vrystaat vir die week geëindig 22 April....more3minPlay
April 23, 2025AMT-ontleding: VleisprystendenseDr. Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense....more6minPlay
April 23, 2025Vol landbouprogram by Bloemskou 2025Johan Gunter gesels met Elmarie Prinsloo, HUB van Bloemskou oor wat skougangers kan verwag by die landbou afdeling en oor al die eerstes by vanjaar se skou......more6minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.