Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 190 episodes available.
April 17, 2024Zinhle Mathibela vertolk die rol van Thandi in Diepe Waters op kykNET Man-Don 18:30Sy werk vir Zelda as ‘n skoonheidsterapeut by Skinvestment. Met haar professionele werketiek en deursettingsvermoë het sy vir Zelda bewys dat sy die titel van bestuurder verdien. Sy is egter baie amisieus – sy wil graag ‘n berader word en Anja het haar die kans gegee om die Swartmarlyne (swemmers) se berader te wees. Thandi se pa het egter onlangs in die prentjie gekom – hy is ‘n suksesvolle besigheidsman en het ander drome vir haar. Sy wil egter nie in sy skaduwee leef nie en wil haar eie drome najaag....more7minPlay
April 10, 2024Wanda Banda kom kuier en vertel my meer oor Kate in Plan B op kykNETPlan B vertel die verhaal van ’n man met ’n militêre agtergrond, Ivan Malan, en sy vennoot, Paul Schmidt, wat ’n bendebaas beroof en die Vlammemeisie steel – ’n skildery deur die meesterskilder Vermeer wat €30 miljoen werd is. Plan B is sonder twyfel ’n dramareeks enig in sy soort....more8minPlay
April 03, 2024Diandra Slabbert kom deel met my hoe diep dit regtig is op Diepe Waters.April bring winde van verandering in jou gunsteling kykNET-sepie...Mari word vertolk deur Diandra Slabbert en kykers hou niks van Mari nie, want sy probeer Ben en Sanet uitmekaar te dryf. Diepe Waters Man-Don op kykNET kanaal 144....more10minPlay
March 13, 2024Dries Botha vertel ons meer oor sy karakter Kyle in Arendsvlei.Hy speel dalk nou in die kykNET&kie telenovela, Arendsvlei, n polisiekaptein wat reguit dink en eerlik praat, maar akteur Dries Botha skroom nie om in skurkkarakters se donker komplekse skoene te klim nie....more6minPlay
March 06, 2024Die waters raak rof op Diepe Waters en Heidi Mollentze kom deel die drama.Heidi Mollentze vertolk die rol van "Felicity" wat ’n bestaande karakter se lewe kom deurmekaar krap. kykNET Man-Don 6:30pm kanaal 144....more8minPlay
February 28, 2024Bonné de Bod kom gesels met my oor seisoen 2 van Bewonder & Bewaar.Bewonder & Bewaar is ’n natuurlewereeks waarin die geheimenisse en wonders van moeder aarde ontsluit word deur toegewyde navorsers, veeartse, bewaringswetenskaplikes en ander deskundiges. 24 Maart 2024 op kykNET kanaal 144....more9minPlay
February 21, 2024Eloise Cupido vertolk die rol van Rose en kom gesels met my oor al die drama op Diepe Waters!Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem op kykNET 144 Man-Don 18;30....more10minPlay
February 14, 2024Tim Theron gesels met my oor sy karakter IVAN MALAN se sin vir humor en sy skild vir sy donker verlede."Plan B" – kykNET se nuwe misdaadkomedie-reeks met ’n A-span akteurs en groot name aan die stuur soos Arnold Vosloo, wat al 33 jaar in Hollywood werk. Ná sy uitstekende spel in die rolprent Griekwastad, ook gemaak deur Kapp en Malherbe, is hy weer in Afrikaans te sien....more9minPlay
February 07, 2024Christia Visser kom maak n draai en vertel my hoe sy diep geduik het in Diepe Waters!Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem elke Man-Don 18:30 net op kykNET kanaal 144....more6minPlay
January 31, 2024Diepe waters stille grond Altus Theart kom vertel van al die drama rond op kykNET se reeks.Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem....more6minPlay
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 190 episodes available.