Dr Frikkie Mare is die Hoof uitvoerende beampte van RPO.
WAT IS BEK-EN-KLOUSEER?
• Bek-en-klouseer is ‘n hoogs aansteeklike dieresiekte wat veroorsaak word deur ‘n virus, wat slegs gesplete hoefdiere aantas bv. beeste, skape, bokke en varke en gesplete gehoefde wild soos buffels en wildsbokke.