Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
January 23, 2026Daar is goeie nuus vir die internasionale katoen en wolbedryfPieter Moller berig oor goeie nuus vir die internasionale katoen -en wolbedryf....more1minPlay
January 23, 2026Charl Saunderson gesels hierdie week oor die strewe na die beste in boerderyCharl Saunderson gesels hierdie week in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer", oor die strewe na die beste in boerdery, en die stelling "as jy dit ignoreer, word dit meer."...more5minPlay
January 23, 2026Sindira Chetty gives an overview of the 30 Jan-6 Feb edition.Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmer's weekly, now in store. You can read more online at farmer's weekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
January 23, 2026Dawie Killian van OVK lewer 'n wolverslagDawie Killian van OVK lewer die nuutste wolverslag....more2minPlay
January 23, 2026SAFEX verslag: Graanmarkoorsig, 23 Januarie 2026Graan SA-ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte....more3minPlay
January 22, 2026Altyd Daar Vir Jou – Desmond Wells se Nuutste EnkelsnitOns gesels met Desmond oor inspirasie, lirieke en die seën van teenwoordigheid in liefdesverhale....more5minPlay
January 22, 2026Verstaan jou regte by eiendomsveilingsWat gebeur wanneer ’n eiendom wat op ’n veiling gekoop is, met kenmerke bemark word wat nie deel van die verkoop is nie? Ons ontleed ’n baanbrekers-uitspraak oor verbruikersbeskerming ná ’n Limpopo-egpaar ontdek het dat die dam en wild wat gebruik is om ’n wildplaas te verkoop, in werklikheid op ’n buurplaas was. Verbruikersregspesialis Trudie Broekmann verduidelik die uitspraak en wat dit beteken vir kopers en die veilingsbedryf....more12minPlay
January 22, 2026Weird Wide Web - Gaan KI-gebruik dalk te ver?'n Nederlandse paartjie het gedink ChatGPT kan hul troutoespraak meer romanties maak. Dit blyk dat dit wetlik ongeldig gemaak is....more4minPlay
January 22, 2026Sergeant Kelebogile MorakeSergeant Kelebogile Morake urging the public to assist in locating a missing teenager in Litchenburg ,Letlhogonolo Daniel Matebele....more2minPlay
January 22, 2026The Sol Plaatje council is stuck in a deadlock after a tense meeting failed to solve their leadership problemsThe Sol Plaatje council is stuck in a deadlock after a tense meeting failed to solve their leadership problems after opposition councillors staged a mass walkout, citing procedural irregularities and the controversial status of the acting municipal manager, Busisiwe Mgaguli at a council meeting on Wednesday (21/1)....more1minPlay