Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
July 15, 2025Wynand Kotze gesels oor sy loopbaan as die fopdosser, Tollie Parton.Beleef die nuus deur die vertellings van dié wat dit self ervaar het. OFM Nuus joernalis Charne van der Merwe neem jou agter die skerms van nuusgebeure om die menslike kant van die storie te onthul. Sy gesels met die mense wat direk betrokke was om die impak van hierdie gebeure op hul lewens te ontdek....more13minPlay
July 15, 2025Gerrit Potgieter - nuutverkose president van die Boran beestelersgenootskapPieter Möller gesels met die nuutverkose president van die Boran beestelersgenootskap, Gerrit Potgieter....more3minPlay
July 15, 2025BKS Vrystaat: VL se Isabel KrugerDie departement van landbou het ’n nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger van Vrystaat Landbou....more5minPlay
July 14, 2025Noord-Kaapse polisiewoordvoerder Cherelle Ehlers praat oor sewe wat verskyn binnekort in Noord-Kaapse hof ná stilstandNoord-Kaapse polisiewoordvoerder Cherelle Ehlers praat oor sewe wat verskyn binnekort in Noord-Kaapse hof ná stilstand...more1minPlay
July 14, 2025Free State Health spokesperson Mondli Mvambi speaks on closure of maternity wards at National HospitalFree State Health spokesperson Mondli Mvambi speaks on closure of maternity wards at National Hospital...more1minPlay
July 14, 2025Alle paaie lei na Fraserburg vir die oudste jeugdramageleentheid in die land!Die Fraserburg Logan Toneelfees is Suid Afrika se grootste en oudste jeugdramageleentheid. Dit is opvallend ook die langslopende Afrikaanse fees wat op een plek aangebied word. Dit vind jaarliks plaas tydens die eerste week van Augustus en speel af in die ouditorium van Hoërskool Fraserburg, wat as ‘n lojale ondersteuner van die fees dien. Tydens die fees word daar ook ‘n verskil gemaak in die gemeenskap se lewens met spesifieke fokus op kinders as begunsdigdes van die “Be The Good” inisiatief. Oscar van Antwerpen, HUB van Minrom en stigter van “Be The Good” sluit by OFM se Yolanda Maartens aan en vertel oor die besonderse gebeure wat plaasvind tydens die Logan Toneelfees sowel as die Fossielpraatjies wat die publiek kan ondersteun. Meerbesonderhede beskikbaar by https://logantoneelfees.co.za/...more5minPlay
July 14, 2025Tydlose meesterstuk kry nuwe verwerking met Anna-Mart van der Merwe tydens Vrystaat KunstefeesUit die pen van Tennessee Williams is die welbekende "The Glass Menagerie" sorgvuldig verwerk deur Nico Scheepers wat ook ‘n Suidafrikaanse aanslag tot die verhaal gee. Anna-Mart van der Merwe sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop en praat net met lof van haar mede spelers sowel as Nico Scheepers se kreatiwiteit en hartroerende verwerking. OFM is trotse mediavennoot van vanjaar se Vrystaat Kunstefees en kaartjies is by Webtickets beskikbaar....more5minPlay
July 14, 2025Tydlose meesterstuk kry nuwe verwerking met Anna-Mart van der Merwe tydens Vrystaat KunstefeesUit die pen van Tennessee Williams is die welbekende "The Glass Menagerie" sorgvuldig verwerk deur Nico Scheepers wat ook ‘n Suidafrikaanse aanslag tot die verhaal gee. Anna-Mart van der Merwe sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop en praat net met lof van haar mede spelers sowel as Nico Scheepers se kreatiwiteit en hartroerende verwerking. OFM is trotse mediavennoot van vanjaar se Vrystaat Kunstefees en kaartjies is by Webtickets beskikbaar....more5minPlay
July 14, 2025Weird Wide Web - Man vergeet vrou by vulstasieDaar is vergeetagtig wees en onkundig wees, maar hierdie 62-jarige Fransman het albei geneem, hulle bymekaar gesit en albei konsepte by die venster uitgegooi!...more4minPlay
July 14, 2025Claire Amm, ’n gesoute 80 jarige neem reeds sedert 1974 deel aan hierdie bekende perderit.Claire Amm, ’n gesoute 80 jarige neem reeds sedert 1974 deel aan hierdie bekende perderit....more6minPlay