Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
June 23, 2025NWU Konservatorium konsertreeks vereer Hugo Wolf-Mörike Lieder by NG Kerk Vyfhoek, PotchOpknappings by die NWU Konservatorium in Potchefstroom is aan die gang en dus word die res van die jaar se konsertreeks in Potchefstroom by die NG Kerk Vyfhoek aangebied. Jana Mathee sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die besonderse produksie en ook die feit dat die storie deur Piet Koornhof op die verhoog vertel word. Die vertoning is 18:30 die 29ste Julie en kaartjies is by Quicket beskikbaar....more5minPlay
June 23, 2025NC NPA spokesperson Mojalefa Senokoatsane speaks on Colesberg murder accused of CUT student remanded in custodyNorthern Cape NPA spokesperson Mojalefa Senokoatsane speaks on Colesberg murder accused of CUT student remanded in custody...more1minPlay
June 23, 2025Kom oorweeg die UFS as jou tersiêre studie tuiste en gesels met StudentewerwingsdiensteAssistant Direkteur, Rynhardt Smit, van die Departement: Studentewerwingsdienste aan die Universiteit van die Vrystaat, sluit by Yolanda Maartens aan om voornemende studente uit te nooi om die UFS as hul akademiese tuiste te oorweeg. Hy ontleed ook die primêre rol van studentewerwing en motiveer waarom die UFS jou keuse vir tersiêre studies moet wees....more4minPlay
June 23, 2025Met internasionale akkreditasie, hoekom studeer jy nie by Boston City Campus nie?Registrateur by Boston City Campus, Ruan Venter, sluit aan by Yolanda Maartens op OFM om te praat oor Boston City Campus as die eerste en enigste Suid-Afrikaanse instelling wat ACBSP-akkreditasie vir 4 sleutelkwalifikasies ontvang het. Hy beklemtoon ook sommige van hul Kort Leerprogramme en hul afstandstudie-opsies. Semester B-aansoeke sluit op 25 Julie 2025. Besoek boston.ac.za vir besonderhede....more5minPlay
June 23, 2025Kameelmelkboerdery: Hans KnoesenIn ons reeks oor kameelmelkboerdery, gesels Pieter Möller met 'n produsent uit die Noord-Kaap, Hans Knoesen....more2minPlay
June 23, 2025John Deere se nuwe vul is ’n bul!Elzette Boucher-Kruger gesels met John Deere se Hein Snyman tydens Senwes Equipment se demo dag van die John Deere 9RX 8-30 in die Vrystaat…...more5minPlay
June 23, 2025Bek-en-klouseer: Friedl von MaltitzJohan Gunter gesels met Friedl von Maltitz, vise-president van Vrystaat Landbou oor die voortslepende bek-en-klouseer uitbreking…...more4minPlay
June 23, 2025Gesogte toekenning in suiwelbedryfPieter Möller berig oor 'n gesogte toekenning wat onlangs gemaak is in die suiwelbedryf…...more1minPlay
June 22, 2025Lood de Jager said underestimating the standard of rugby in Japan would be a mistake. (1)Lood de Jager said underestimating the standard of rugby in Japan would be a mistake. (1)...more1minPlay
June 22, 2025Lood de Jager said underestimating the standard of rugby in Japan would be a mistake. (2)Lood de Jager said underestimating the standard of rugby in Japan would be a mistake....more1minPlay