Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
May 13, 2025Kom besoek John Deere by NAMPO 2025!OFM Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels ons met Stephan Gouws van John Deere oor die sleuteltemas wat John Deere by NAMPO 2025 gaan beklemtoon en hoe dit aansluit by hul langtermynvisie vir die sektor. www.ofm.co.za...more6minPlay
May 13, 2025Landbou se beeld in die buiteland moet versterk wordDis krities om die regte beeld van Suid-Afrikaanse landbou internasionaal oor te dra. Johann Kotzé, hoof uitvoerende beampte van AgriSA, het onlangs van ’n besoek aan die Verenigde State teruggekeer en sy insigte oor die verhouding tussen Suid-Afrika en Amerika met OFM Agri gedeel....more6minPlay
May 13, 2025Corteva Biologicals help jou volhoubaar boer met pasgemaakte oplossingsDrew van Coller, nasionale verkoopsbestuurder van Corteva Biologicals, vertel hoe biologiese oplossings die toekoms van volhoubare boerdery vorm. Vind uit oor die nuutste tegnologieë wat boere help om hul opbrengste te maksimeer, gesonder oeste te kweek en hul grond te beskerm – alles terwyl hulle hul huidige praktyke ondersteun. www.ofm.co.za...more6minPlay
May 12, 2025Nico gesels met AJ Du Plessis van BrocorMet Nampo Oesdag wat hierdie week begin, gesels Nico met AJ Du Plessis van die Brocor Groep oor die veilings wat hulle vanjaar by Nampo gaan aanbied....more8minPlay
May 12, 2025Pieter Möller gesels met Estian Storm, OIG-besigheidsontwikkelingsbestuurder, oor beleggings.Pieter Möller gesels met Estian Storm, OIG-besigheidsontwikkelingsbestuurder, oor beleggings. www.ofm.co.za...more3minPlay
May 12, 2025Weird Wide Web - Chat GPT verbreek 'n 12-jarige huwelik'n Griekse vrou het besluit om van haar man van 12 jaar te skei nadat ChatGPT haar meegedeel het dat hy 'n verhouding het, bloot deur die koffiemoer in sy koffiebeker te "lees"....more5minPlay
May 12, 2025Kobie Ströh van die Vaaldriehoek Kultuurnetwerk: Groot Afrikaanse fees 2Kobie Ströh van die Vaaldriehoek Kultuurnetwerk: Groot Afrikaanse fees 2...more3minPlay
May 12, 2025Kobie Ströh van die Vaaldriehoek Kultuurnetwerk: Groot Afrikaanse fees 1Kobie Ströh van die Vaaldriehoek Kultuurnetwerk: Groot Afrikaanse fees 1...more2minPlay
May 12, 2025NWU-woordvoerder Louis Jacobs praat oor derde student wat NWU verloor binne ’n weekNWU-woordvoerder Louis Jacobs praat oor derde student wat NWU verloor binne ’n week...more1minPlay
May 12, 2025Sjef Tiaan kuier saam by Graan SA se Nampo Oes DagKom kuier saam om Sjef Tiaan se tafel op die 15de Mei gedurende die Nampo Bothaville Vroueprogram 2025. www.ofm.co.za...more4minPlay