Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
May 02, 2025Tiaan Swanepoel - Cheetahs debutThe new Toyota Cheetahs flyhalf Tiaan Swanepoel told OFM Sport that he is locked and loaded to make his debut for the team on Saturday against the Border Bulldogs in a must-win SA Cup game....more2minPlay
May 02, 2025Richard Macdonald die eienaar van Radius Sales and Merchandising praat oor saak teen hom wat teruggetrek isRichard Macdonald die eienaar van Radius Sales and Merchandising praat oor saak teen hom wat teruggetrek is...more1minPlay
May 02, 2025Die Breakfast span en beluisteraars het pret met ''Misheard" lirieke van hul gunsteling liedjiesThe Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00....more7minPlay
May 02, 2025What's new in Farmer's Weekly - May 9th editionFarmer’s Weekly’s digital editor, Sindira Chetty, tells us more about the latest issue that hits shelves today. Or read more online at farmersweekly.co.za and follow their social media pages for regular updates....more3minPlay
May 02, 2025Bloemskou 2025: SkaapskeerJohan Gunter gesels met Isak Klopper van NWKV oor die nasionale skaapskeer kampioenskappe en die aanwys van die span wat SA oorsee gaan verteenwoordig, asook met Hans van Schalkwyk, een van die skeerders gesels wat deel van die span is....more6minPlay
May 02, 2025Skaapbestuur: RooikatbeheerJohan Gunter gesels oudergewoonte op ‘n Vrydag skaapbestuur met OVK se John Melville. Vandag hoor ons oor strategiese metodes om die rooikat te beheer....more4minPlay
May 02, 2025Bloemskou 2025: MiniatuurperdeJohan Gunter gesels met Gawie Naude 'n miniatuurperd teler van Barkley Oos wat kom skou het met sy miniatuur perde....more3minPlay
May 02, 2025Charl Saunderson se weeklikse praatjieCharl Saunderson se weeklikse praatjie op 'n Vrydag "Kom ons praat weer bietjie boer"....more7minPlay
May 02, 2025SA se wynwandelingsroetePieter Möller berig oor SA se wynwandelingsroete wat al hoe gewilder word....more2minPlay
May 02, 2025Groot kommer in sitrusbedryfPieter Möller berig oor groot kommer in die sitrusbedryf, ná onlangse verhogings in uitvoertariewe na die VSA....more3minPlay