Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
March 27, 2025Vrylewende aalwurms: Deel 2Dr. Candice Jansen van Rensburg, senior lektor aan die departement dierkunde en entomologie aan die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik vrylewende aalwurms is merkwaardig aanpasbaar en is al in verrassende omgewings ontdek....more6minPlay
March 26, 2025Janru Steenkamp kykNET se nuwe ster gesels alles Niggies!Niggies: 'n Aangrypende dramareeks gegrond op 'n ware grumoord – 'n eerste vir kykNET. Sluit aan terwyl ons die geheime van die verlede ontbloot en die littekens van onverwerkte trauma in 'n periode van onreg en apartheid verken. 'n Storie van verlies, hoop en die soeke na geregtigheid. Elka Maandag aand op kanaal 144 kykNET om 8pm....more8minPlay
March 26, 2025Bespaar landwyd met SambaPulane Nel Sekepe praat met Joalene Uys van Samba oor die diesnste wat hulle vir jou kan bied....more4minPlay
March 26, 2025Weird Wide Web - Die ongewone verhaal van "Nun-man"Frank Tavares is as ’n man in die Dominikaanse Republiek gebore, maar vir 22 jaar van sy lewe het hy as Suster Margarita in twee verskillende kloosters gewoon en hom voorgedoen as ’n non – sonder dat enigiemand iets vermoed het....more6minPlay
March 26, 2025Free State police spokesperson Lorraine Earle speaks on Gauteng man in court for possession of R50 million tikFree State police spokesperson Lorraine Earle speaks on Gauteng man in court for possession of R50 million tik...more1minPlay
March 26, 2025Vrystaatse departement van menslike nedersettings woordvoerder Zimasa Mbewu verwerp berig dat hy R50 miljoen verloor hetVrystaatse departement van menslike nedersettings woordvoerder Zimasa Mbewu verwerp berig dat hy R50 miljoen verloor het...more1minPlay
March 26, 2025Free State Human Rights Month: MEC LeetoOFM News's Charne van der Merwe spoke to the Free State MEC for Social Development, Mathabo Leeto at the provincial Human Rights Day commemorations at Winburg....more4minPlay
March 26, 2025Free State Human Rights Month: MEC MahlatsiOFM News's Charne van der Merwe spoke to the Free State MEC for Health, Viceroy Mahlatsi, at the provincial Human Rights Day commemorations at Winburg....more4minPlay
March 26, 2025Free State Human Rights Month: MEC SifubaOFM News's Charne van der Merwe spoke to the Free State MEC for Sports, Arts, Culture and Recreation, Zanele Sifuba, at the provincial Human Rights Day commemorations at Winburg....more5minPlay
March 26, 2025PACOFS Spotlight 26 March 2025The PACOFS Spotlight showcases events from the heart of the performing arts in the Free State, every Wednesday at 09:45 with Yolanda Maartens on OFM. This week the spotlight is on a locally written production ‘Wanneer ‘n groot boom val’ and “The Soil“ on their Reimagined Tour. Tickets for the productions are available at Webtickets or the PACOFS booking office on 051 447 7771....more2minPlay