Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
March 20, 2026Die uitvoer van steenvrugte na China is 'n belangrike deurbraakPieter Moller berig oor die uitvoer van steenvrugte na China, wat 'n belangrike deurbraak vir Suid-Afrikaanse produsente is....more2minPlay
March 20, 2026Charl Saunderson praat in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor innovasie en klein treetjiesCharl Saunderson praat in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor die nodigheid van innovasie en klein treetjies wat elke dag 'n bietjie verder geneem moet word....more5minPlay
March 20, 2026SAFEX verslag: Graanmark oorsig, 20 November 2026Graan SA ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte....more3minPlay
March 20, 2026Isabel Kruger van Vrystaat Landbou gesels oor die dokumente wat benodig word tydens veeverhandelingIsabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, oor die wetgewing wat van toepassing is wanneer my met vee handel....more6minPlay
March 20, 2026Sindira Chetty gives an overview of the 27 March - 3 April editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
March 20, 2026SACOTA se Uitvoerende direkteur, Andre van der Vyfer, gesels oor logistieke uitdagings tydens die uitvoerseisoenElsabe Richard-May gesels met die uitvoerende direkteur van die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, dr Andre van der Vyfer, oor moontlike logistieke uitdagings wat die bedryf tydens die uitvoerseisoen kan ervaar....more5minPlay
March 20, 2026Dawie Killian van OVK lewer die weeklikse wolverslagDawie Killian van OVK lewer die weeklikse wolverslag....more3minPlay
March 19, 2026“Stronger Than A Phoenix”: Babette’s Journey Back to HerselfBabette’s new single Stronger Than A Phoenix is more than a song—it’s a statement. Listen to our interview as she shares the heart behind this Pop-Rock/Alternative Pop track, capturing the courage it takes to live freely again after a toxic relationship....more8minPlay
March 19, 2026Donate pre-loved clothes and toys to the Street Store as your act of kindnessThe Street Store Bloemfontein want to bless those in need with basic clothing necessities and give the children in these families a toy to brighten their day. They need your help! You can drop off your pre-loved clothing and toys at various points in Bloemfontein which will then be distributed at 3 locations during the STREET STORE DAY on 23 May! Coordinator Maresa van der Walt joins Yolanda Maartens to motivate you to join them in an act of kindness. Find them on all social media platforms and get involved!...more6minPlay
March 19, 2026Weird Wide Web – Chinese kleuter spog met bestuursvernufJy het reg gelees! Shao Ziyan het sy tydrenjaersertifikaat van die Runracing Driving Academy op slegs vyfjarige ouderdom verwerf. Dit is duidelik ouderdom is vir hom net ’n nommer....more3minPlay