Kosmos 94.1 Landbou

Okosongoro Boma Wildsveiling gaan steeds voort!


Listen Later

Met die inperking van die Erongo-streek na fase een soos aangekondig deur President Hage Geingob tot en met 22 Junie, moet belangstellendes in die Okosongoro Boma Wildsveiling nie bekommer nie!!! Voornemende kopers moet asseblief vir Anke Erasmus van Agra Auctions by die volgende epos: [email protected] of sel nommer 081 288 9310 kontak, om die nodige dokumente te kry. Kopers gaan dan na hulle naaste polisiestasie gaan en aansoek doen vir ’n reispermit. Die veiling moet nou ongelukkig beperk word tot slegs kopers. Die nodige Covid-19 regulasies sal streng toegepas word.
In die tussentyd heers daar steeds groot opgewondenheid oor die naweek se Boma Wildveiling wat Saterdag by Okosongoro Safari Ranch naby Kalkveld plaasvind. Peter Clausen van Okosongoro sluit vanoggend by Kosmos Landbounuus aan om meer te gesels oor die geleentheid....
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1