Kosmos 94.1 Landbou

Okosongoro Boma Wildsveiling verloop goed.


Listen Later

Die Okosongoro Boma Wildsveiling wat oor die naweek gehou is was 'n groot sukses en al die diere wat op aanbod was is verkoop. Piet Stoman, 'n Kommunikasie Beampte by Agra Auctions wie die veiling aangebied het, het die jongste ...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1