Nuus

Old Mutual belê in opheffingsinitiatiewe


Listen Later

Old Mutual het deur die Old Mutual-stigting 300 000 Namibiese dollar belê in inisiatiewe wat gemeenskappe landwyd ophef. Gesondheids- en welstandspogings het voordeel getrek sowel as onderwys en die Kankervereniging. Gemeenskapsprojekte soos Cup4Can Swakopmund en Round Table Welwitschia het ook ondersteuning ontvang. Patricia Olivier, voorsitter van die Old Mutual-stigting:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings