Nuus

Olie sal NSX-aandele versterk


Listen Later

Die besturende direkteur van Alexforbes Investments Namibia, Frederick Muller, sê hoewel die Namibiese Sekuriteitebeurs steeds nie likied is nie, is die langtermynvooruitsigte rooskleurig. Muller het tydens 'n Investment Destination-ontbytseminaar in Windhoek geleenthede uitgelig wat verband hou met olie-ontdekkings in die Oranjekom. Hy sê hierdie ontwikkelings sal na verwagting Namibiese aandele versterk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings