Nuus

Oliekrisis gaan uitkring, maan plaaslike kenner


Listen Later

Die oliekrisis weens die konflik in die Midde-Ooste kan ‘n rimpeleffek hê wat veel verder as duurder brandstof in Namibië strek, waarsku Eben De Klerk van die Vereniging vir Ekonomiese Beleidsnavorsing, Epra. Verskepingsvertragings kan tot ander produktetekorte lei, sê hy. Pasop ‘n ‘n valse gevoel van sekuriteit, het De Klerk aan Kosmos 94.1 Nuus gesê:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings