Nuus

Olifante loop rond naby Witvlei


Listen Later

Inwoners van Pommerin, ‘n hervestigingsplaas naby Witvlei het kommer met olifante wat deur die gebied beweeg. Daar word beaam dat hulle van Okambara Elephant Lodge in die gebied kom. Die diere het reeds skade aan hekke gebring. Kosmos 94.1 Nuus het met Wilfried Slaney van Profile Safaris op plaas Elisa gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings