Kosmos 94.1 Landbou

Olifante veroorsaak skade op plase.


Listen Later

Daar is uitdagings vir kommersiële boere wat grens op die 168 000-hektaar Mangetti Beesplaas wat bestuur word deur die Namibië Industriële Ontwikkelingsagentskap. Dit wil voorkom asof die plaas, wat klem lê op lewendehawe produksie en onder staatsbeheer is, nie beheer kan kry oor die ongeveer 100 olifante wat gereeld erge skade aan boere aangrensend van die plaas bring nie. Thinus Pretorius die President van die Lewendehawe Produsente Organisasie sluit by ons aan...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1