#HoeNou?!

Om iemand 'n toffie te druk


Listen Later

Ons almal ken toffies, maar dié arme lekkerny het iewers in die geskiedenis ʼn negatiewe konnotasie gekry. Sommige mense dink die sogenaamde toffieteken is erg aanstootlik, terwyl ander dit heel neutraal en onskuldig vind. Su-an en Gerhard speur die oorsprong van die handgebaar na en ondersoek die verskillende wyses waarop Afrikaanssprekendes die teken en verbandhoudende uitdrukkings gebruik/misbruik. Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media