Kompas Gemeente

Om lief te hê en te bemin - "Ek het beloof"


Listen Later

Februariemaand word altyd gesien as die maand van liefde en in konteks hiervan het ons nuwe reeks onstaan: Ek het beloof. Dit is ‘n kort reeks wat gebaseer is op die huwelik en die groot belofte wat ons op ons troudag (ge)maak (het). Ons bid dat die reeks jou sal help om te besef wat die belofte wat jy gemaak het behels en hoe God die huwelik sien en daaroor droom. Marius Malan het afgelope Sondag met ons gesels oor hoe ons mekaar moet liefhê en bemin. Dit is ‘n proses wat in die huwelik nooit mag ophou nie. Mag ons altyd aanhou om mekaar lief te hê en nooit moeg raak daarvoor nie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente