Hoe nou?!

Om 'n toffie teken te wys #Toffieteken


Listen Later

Gepraat van toffies, waarom is dit lelik as jy vir iemand “’n toffie wys”? Waar kom die sogenaamde toffie-handgebaar vandaan?
Sommige mense dink die sogenaamde toffieteken (ʼn handgebaar) is erg aanstootlik, terwyl ander dit heel neutraal en onskuldig vind. Su-an en Gerhard gesels oor waar die handgebaar vandaan kom en probeer uitpluis waar die uitdrukking sy oorsprong sou kon hê.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe nou?!By GROOTfm 90.5