#HoeNou?!

Om te lieg soos ’n almanak


Listen Later

Weet jy hoe vertaal ons “like a bull in a China shop” in Afrikaans? Of wat dit beteken as iemand vir jou sê jou Saterdag is langer as jou Sondag? Of hoekom sê ons iemand lieg soos ʼn almanak? Op Afrikaans.com se webwerf is pragtige visuele uitbeeldings van 'n hand vol Afrikaanse idiome. Su-an en Gerhard gesels oor 'n paar hiervan, asook waar enkeles vandaan kom. Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media