#HoeNou?!

Om vir iemand in die bresse te tree


Listen Later

Wat beteken dit as jy sê Kolmuis vreet wasgoed? Of wat is die “bresse” in die idioom “om vir iemand in die bresse te tree”? Op Afrikaans.com se webwerf is pragtige visuele uitbeeldings van ’n hand vol Afrikaanse idiome. Su-an en Gerhard gesels oor ’n paar hiervan, asook waar enkeles vandaan kom. Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media